My Ouboet – Jesus (Sagteband)

R200,00

Bestel nou vooruit en ontvang ’n beperkte uitgawe Amelia-hoed — net soos die een in die storie. ’n Klein stukkie van die storie wat jou kind kan vashou, dra en onthou. Beperkte voorraad beskikbaar — as dit eers weg is, is dit weg. Verseker vandag nog jou kopie.

QTY:
Category:
  • Share:
Description

My Ouboet – Jesus

Die 2de Boekie in die Omie Adri Reeks. In hierdie pragtig geïllustreerde prenteboekie, My Ouboet – Jesus, word kinders bekendgestel aan Vader God se Seun, Jesus. Dit beklemtoon dan ook die feit, dat hulle deel van God se familie is. Hulle ontdek hoe Jesus hulle elke dag help. Deur ’n eenvoudige storie leer hulle van Sy goedheid en dat hy omgee. Hierdie storie help kinders om te verstaan dat selfs Jesus gehoorsaam aan Sy Vader was—en dat hulle dit ook moet doen, net soos die Bybel ons leer om te wees. Perfek vir saamlees met kleingoed, en ideaal vir Ouers, Oumas en Onderwysers wat geloof en vertroue by kinders wil kweek.

Geskik vir kinders tussen 3 en 6 jaar.

Reviews